Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:54-57 Afrikaans 1983 (AFR83)

54. Die voorafgaande voorskrifte het betrekking op skurfsiekte,

55. skimmel aan klere, swamme in 'n huis,

56. swelsels, uitslag en sere wat onrein maak.

57. So moet vasgestel word wanneer iets rein of onrein is. Dit is die voorskrif in verband met dinge wat onrein maak.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14