Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet dan beveel dat die huis ontruim word voordat hy die swamme gaan ondersoek, anders word alles in die huis dalk onrein verklaar. Eers daarna kan hy die huis gaan ondersoek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:36 in konteks