Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig. Julle mag julle nie verontreinig met enige van die kleiner diertjies wat volop voorkom in die veld nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:44 in konteks