Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dié wat net herkou of net gesplete kloue het, mag julle nie eet nie. Dit geld vir die kameel, want, alhoewel die dier herkou, het hy nie gesplete kloue nie. Julle moet hom dus as onrein beskou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:4 in konteks