Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Enigiets waarop so 'n dooie diertjie val, is ook onrein. Dit geld vir enige gebruiksartikel van hout, lap, leer of growwe linne, enige gewone gebruiksartikel. Dit moet in water gedruk word, maar is nog vir die res van die dag onrein. Eers daarna is dit rein.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:32 in konteks