Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:16-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;

17. uile, visvangers, ibisse,

18. flaminke, pelikane, swane,

19. ooievaars, al die reiersoorte, hoep-hoepe en vlermuise.

20. “Alle insekte wat vlerke het en op pote loop, is vir julle verbode.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11