Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het Aäron en sy twee seuns Eleasar en Itamar beveel: “Moenie rou deur julle hare onversorg te laat en julle klere te skeur nie. As julle rou, sal julle sterwe, en sal die Here toornig wees op die hele gemeente. Maar julle volksgenote, al die Israeliete, mag rou oor hierdie vuurdood wat van die Here gekom het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:6 in konteks