Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Waarom het julle nie die sondeoffer op 'n gewyde plek geëet nie? Dit is 'n besondere gewyde gawe en die Here het dit aan julle gegee om die sonde van die gemeente weg te neem; dit is bedoel om vir hulle by die Here versoening te doen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:17 in konteks