Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As dit 'n brandoffer uit die beeste is, bied die man 'n bul aan sonder liggaamsgebrek. Hy bied dit aan by die ingang van die tent van ontmoeting sodat dit vir die Here aanneemlik sal wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:3 in konteks