Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

en nadat hy die duif tussen die vlerke oopgeskeur het sonder om dit heeltemal middeldeur te skeur, verbrand hy dit in die vuur op die altaar. Dit is die brandoffer, 'n vuuroffer wat deur die Here aanvaar word.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:17 in konteks