Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man was die binnegoed en die pote af, en die priester bring alles op die altaar en verbrand dit. Dit is die brandoffer, 'n vuuroffer wat deur die Here aanvaar word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:13 in konteks