Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy slag die dier daar in die teenwoordigheid van die Here, aan die noordekant van die altaar, en die Aäronitiese priesters sprinkel die bloed rondom teen die altaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:11 in konteks