Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:36-39 Afrikaans 1983 (AFR83)

36. dat 'n mens in 'n regsaak veronreg word —die Here sien dit raak!

37. Wie kan iets beplan, en dit gebeur,as die Here nie die bevel gee nie?

38. Is dit nie op bevel van die Allerhoogstedat die kwaad sowel as die goeie te voorskyn kom nie?

39. Wat kla 'n mens oor sy lewe?Hy moet liewer sy sonde oorwin.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3