Die paaie na Sion toe treuromdat daar geen feesgangers is nie;al haar poorte is verlate,haar priesters sug,haar jong vroue is bedroef,sy het dit bitter.