Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het al my dapper manne as waardeloos beskou,ten koste van my het Hy 'n feestyd uitgeroepom 'n slagting onder my jongmanne aan te rig.In 'n parskuip het die Here vir Juda fyngetrap.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:15 in konteks