Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het die prostituut Ragab en haar familie, al haar mense, laat lewe. Sy het tussen die Israeliete gewoon, en haar nageslag woon nou nog hier, omdat sy die manne vir wie Josua gestuur het om Jerigo te verken, weggesteek het.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:25 in konteks