Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sewe priesters wat elkeen 'n ramshoring voor die ark van die Here uit moes dra, het die ramshorings geblaas terwyl hulle loop; die gewapende manne het voor hulle geloop, en die agterhoede het die ark van die Here gevolg. Terwyl hulle loop, het die ramshorings geblaas.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:13 in konteks