Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir die hele volk gesê: “Sien julle dié klip? Hy sal die getuie teen ons wees. Hy het alles gehoor wat die Here vir ons gesê het. Hy sal die getuie teen julle wees dat julle nie julle God bedrieg nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:27 in konteks