Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Josua vir die hele volk: “So sê die Here die God van Israel: Lank gelede het julle voorvaders — onder hulle was Tera, vader van Abraham en Nahor — anderkant die Eufraat gewoon en hulle het ander gode gedien.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:2 in konteks