Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die Here ons God wat ons en ons voorvaders uit Egipte, die plek van slawerny, gebring het. Hy het daardie groot wonders voor ons oë gedoen en Hy het ons beskerm op die hele pad wat ons gekom het en teen al die volke deur wie se gebiede ons getrek het.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:17 in konteks