Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was die stede waarop ooreengekom is. Enige Israeliet, of enige vreemdeling tussen die Israeliete, wat onopsetlik die dood van 'n ander veroorsaak het, kon na so 'n asielstad toe vlug sodat hy nie deur 'n bloedverwant van die oorledene doodgemaak word sonder dat hy deur 'n vergadering verhoor is nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:9 in konteks