Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oos van die Jerigo-Jordaan is Beser in die woestyn op die hoogvlakte in die stamgebied van Ruben, Ramot in Gilead in die stamgebied van Gad, en Golan in Basan in die stamgebied van Manasse afgestaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:8 in konteks