Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne het toe klaargemaak en vertrek. By hulle vertrek om 'n beskrywing van die land te maak, het Josua hulle beveel: “Gaan die land deur, maak 'n beskrywing daarvan en kom terug na my toe dat ek vir julle die loting hier in Silo in die teenwoordigheid van die Here kan doen.”

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:8 in konteks