Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete kry nie 'n deel saam met julle nie, want hulle besondere voorreg is die priesterskap in diens van die Here. Gad, Ruben en die helfte van Manasse het hulle deel oos van die Jordaan gekry waar Moses, die dienaar van die Here, dit aan hulle toegeken het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:7 in konteks