Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Tappuag af loop die grens af na Kanaspruit toe. Suid van die spruit lê stede van Efraim tussen dié van Manasse. Manasse se grens is noord van die spruit en dit loop dood aan die see.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:9 in konteks