Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die mense van Juda na Josua toe gekom het in Gilgal, het Kaleb seun van Jefunne, 'n Kenassiet, vir Josua gesê: “Jy onthou wat die Here vir Moses, die man van God, oor jou en oor my gesê het in Kades-Barnea.

Lees volledige hoofstuk Josua 14

Kyk Josua 14:6 in konteks