Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:20-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

20. Simron-Meron, Aksaf,

21. Taänak, Megiddo,

22. Kedes, Jokneam teen Karmelberg,

23. Dor op die bergrug van Dor, Gojim by Gilgal,

24. en Tirsa. Dit was altesaam een en dertig konings.

Lees volledige hoofstuk Josua 12