Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het die hele gebied platgeloop, die Bergland, die Suidland, die Laeveld, die Hange, al die konings daar. Hy het niemand laat vrykom nie. Hy het alles wat asem het, uitgeroei, soos die Here die God van Israel beveel het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:40 in konteks