Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het dit ingeneem, die koning en die inwoners van die buitedorpe doodgemaak en al die mense in die stad uitgeroei. Niemand het ontkom nie. Soos hy met Hebron en met Libna en sy koning gedoen het, het hy ook met Debir en sy koning gedoen.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:39 in konteks