Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Gaan die kamp deur en sê vir die mense: Maak vir julle padkos gereed, want oor drie dae trek julle deur die Jordaan en gaan julle die land in besit neem wat die Here julle God julle as besitting gee.”

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:11 in konteks