Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agter jou deure en aan jou kosynehet jy beeldjies opgehang.In jou ontrou aan My het jy jou kaal uitgetrek,op jou bed geklim en vir jou minnaars plek gemaak.Jy het jou verbind aan dié saam met wie jy graag geslaap het.Jy het hulle naaktheid geniet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:8 in konteks