Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 50:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom was daar niemand toe Ek gekom het nie?Waarom het niemand geantwoord toe Ek geroep het nie?Is Ek nie in staat om te verlos nie,het Ek nie die krag om te red nie?Wanneer Ek die see aanspreek, droog hy op.Ek laat riviere opdroog:die visse stink, daar is nie water nie,hulle vrek sonder water.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 50

Kyk Jesaja 50:2 in konteks