Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom bly ons sit? Roep almal bymekaar, laat ons in die vestingstede ingaan en daar gaan omkom, want die Here ons God laat ons omkom. Hy gee ons gifwater om te drink, want ons het teen Hom gesondig.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:14 in konteks