Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer Ek die oes by hulle kom insamel, sê die Here, is daar geen druiwe aan die wingerdstok en geen vye aan die vyeboom nie, selfs die blare is verdroog; daarom sal Ek my volk oorgee om vernietig te word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:13 in konteks