Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit die stad het hy die offisier gevange geneem wat in bevel was van die soldate. Daar was ook nog sewe van die koning se vertrouelinge in die stad, die sekretaris van die hoof van die leër wat vir die oproep van die burgers verantwoordelik was, en sestig van die burgers.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:25 in konteks