Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die brons van die twee pilare, van die waterbak met die twaalf beeste onder, en van die waentjies wat koning Salomo gemaak het vir die huis van die Here was soveel dat dit nie geweeg kon word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:20 in konteks