Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van die armste mense, en verder die mense wat in die stad oor was, ook dié wat na die koning van Babel toe oorgeloop het, en die ambagsmanne wat oor was, is gevange weggevoer deur Nebusaradan, die hoof van die lyfwag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:15 in konteks