Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle kamele sal buitgemaak word,hulle groot troppe vee sal geroof word.Ek sal hulle oor al die windstreke verstrooi,dié mense wat die kante van hulle koppe kaal skeer,Ek sal hulle van alle kante af deur rampe laat tref,sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:32 in konteks