Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moab sit van sy jeug af rustig,so ongestoord soos wyn op sy afsaksel,wyn wat nie van een kruik in 'n ander oorgegooi is nie.Hy is nooit in ballingskap weggevoer nie;sy smaak het dieselfde gebly,sy geur het nie verander nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:11 in konteks