Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy, my dienaar Jakob, moenie bang wees nie,sê die Here,want Ek is by jou.Wanneer Ek 'n einde maak aan al die nasieswaaronder Ek jou verstrooi het,sal Ek aan jou nie 'n einde maak nie.Maar Ek sal jou straf soos jy verdien,jy sal nie ongestraf bly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:28 in konteks