Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het gebeur omdat julle en julle voorvaders gesondig het en My in my eer gekrenk het toe julle vir ander gode wierookoffers gebring en hulle gedien het, gode van wie julle nie voorheen geweet het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:3 in konteks