Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die put waarin Ismael die lyke gegooi het van die mans wat hy doodgemaak het, was dié een wat deur koning Asa gegrawe is toe hy deur koning Baesa van Israel beleër is. Ismael seun van Netanja het die put vol lyke gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:9 in konteks