Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander tien mans het vir Ismael gesê: “Moet ons nie doodmaak nie, ons het koring en gars en olie en heuning wat in die veld weggesteek is!”Hy het hulle toe laat staan en hulle nie saam met hulle vriende doodgemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:8 in konteks