Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gedalja seun van Agikam, seun van Safan, het die manne met 'n eed die versekering gegee dat hulle nie bang hoef te wees om hulle aan die Galdeërs te onderwerp nie: “Bly in die land en onderwerp julle aan die koning van Babel, dit sal goed gaan met julle.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:9 in konteks