Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nog voordat Jeremia kon antwoord, het Nebusaradan verder gesê: “Of gaan na Gedalja toe, seun van Agikam seun van Safan, wat deur die koning van Babel in bevel geplaas is van die stede van Juda. Bly by hom tussen jou mense, of gaan waar dit jou ook al pas.”Die hoof van die lyfwag het vir Jeremia kos en geskenke gegee en hom laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:5 in konteks