Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joganan seun van Kareag het in die geheim aan Gedalja in Mispa 'n plan voorgelê: “Laat ek vir Ismael seun van Netanja gaan doodmaak. Niemand sal weet dat jy iets daarmee te doen het nie. Waarom moet hy jou kom vermoor en moet al die Judeërs wat om jou versamel het, uitmekaargejaag word en waarom moet wat daar nog van Juda oor is, tot niet gaan?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:15 in konteks