Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek hoor 'n geskreeu soos van iemand wat in kraam is,'n benoude kreet soos van 'n vrouwat haar eerste kind in die wêreld bring.Ek hoor vir Sion wat na haar asem hyg,wat haar hande smekend uitsteek en sê:“Ellende wag vir my! Ek is weerloos teen my moordenaars!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:31 in konteks