Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die God van Israel: Julle moet vir die koning van Juda deur wie julle na My toe gestuur is om My te raadpleeg, sê: Pasop! Die farao se leër wat vertrek het om julle te kom help, sal terugtrek na sy land Egipte toe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:7 in konteks