Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan jy op 'n vasdag en lees die boekrol waarin die woorde van die Here is wat ek vir jou gedikteer het. Die volk wat in die huis van die Here is en die hele Juda wat uit hulle stede gekom het, moet dit kan hoor. Jy moet dit vir hulle lees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:6 in konteks