Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke keer wanneer Jehudi drie of vier kolomme klaar gelees het, het die koning dit met 'n skrywersmes afgesny en op die vuur in die kolebak gegooi. Hy het so gemaak tot die hele boekrol in die vuur was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:23 in konteks